William Russell (Engelse akteur)

William Russell
Geboortenaam William Russell Enoch
Geboorte 19 November 1924 (1924-11-19)
Nasionaliteit Engels
Kinders Alfred Enoch (gebore 1988)
Beroep(e) Akteur
Aktiewe jare 1940–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

William Russell (gebore 19 November 1924) is 'n Engelse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente The Great Escape (1963) en Superman (1978), en in die televisiereekse St. Ives (1960) en Harriet's Back in Town (1972).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy